spesiaal
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | spesiaal | spesiale | spesiaals | |
| Vergrotend | spesialer | spesialers | ||
| Oortreffend | spesiaalste | |||
- spe•si•aal
- Besonder; op 'n positiewe manier anders as die ander.
- Kaartjies, blomme en geskenke word soms op moedersdag aan moeders gegee om die dag vir hulle ekstra spesiaal te maak.
| Vertalings: spesiaal | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| spesiaal |
- In die besonder; vir 'n bepaalde doel of geleentheid.
- Die tenks is spesiaal ontwikkel om met 'n groot verskeidenheid brandstof gebruik te kan word.
| Vertalings: spesiaal | |||
|---|---|---|---|