spesiale
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | spesiaal | spesiale | spesiaals | |
| Vergrotend | spesialer | spesialers | ||
| Oortreffend | spesiaalste | |||
- spe•si•a•le
- Attributiewe vorm van spesiaal; besondere; anders en beter.
- 'n Vegvliegtuig is 'n spesiale vliegtuig wat ten doel het om lugoorheersing (of lugsuperioriteit) in 'n gewapende konflik te behaal.
| Vertalings: spesiale | |||
|---|---|---|---|