Gaan na inhoud

spesifiek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   spesifiek     spesifieke      
spe•si•fiek
Verwys na 'n bepaalde persoon, ding of idee; noem iets wat besonder, duidelik en beperk is.
Ek het spesifiek vir volroom melk gevra.
Die aanvoerder het vooraf duidelike en spesifieke instruksies gegee.

    Vertalings

  Vertalings:    spesifiek
Engels: specific(en)
Nederlands: specifiek(nl)


Bywoord
spesifiek
In die besonder.
Ons dienste is spesifiek aangepas by die behoeftes van ouer reisigers.

    Vertalings

  Vertalings:    spesifiek
Engels: specifically(en)
Nederlands: specifiek(nl)