spesifieke
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | spesifiek | spesifieke | |
- spe•si•fie•ke
- Attributiewe vorm van spesifiek; 'n bepaalde persoon, ding of idee; wat besonder, duidelik en beperk is.
- Die aanvoerder het duidelike en spesifieke instruksies gegee.
- Rolprente is kulturele kunsvoorwerpe wat deur spesifieke kulture geskep word en daardie kulture weerspieël en ook beïnvloed.
| Vertalings: spesifieke | |||
|---|---|---|---|