springbron
Jump to navigation
Jump to search
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | springbron v/m | springbronnen |
![]() |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈsprɪŋ.brɔn]
-
(lêer)
Woordafbreking
- spring•bron
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Fontein; 'n plek waar water uit die aarde opborrel of spuit
Voorbeeldsinne
- «Hoe wel ken ik de springbron die maar stroomt
hoewel de nacht heerst[1]»- Hoe goed ken ek die fontein wat sommer stroom
hoewel die nag heers
- Hoe goed ken ek die fontein wat sommer stroom
- «Den 24sten. der meergenoemde Maand October, s' morgens omtrent zeven uuren, trad ik, in gezelschap van twee Paters, en twee Drogemans, uit het Klooster van Bethlehem, om de Fons Signatus, of, Gezegelde Spring-bron, te gaan bezichtigen.[2]»
- Op die 24ste van dié maand gaan ek soggens om ongeveer sewe uur saam met twee paters en twee dragomanne uit die klooster van Betlehem om die Fons Signatus, of, verseëlde fontein te besoek.