Gaan na inhoud

sterk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   sterk     sterke     sterks    
Vergrotend   sterker     sterkers  
Oortreffend   sterkste  
  1. Oor krag of vaardigheid beskik.
  2. 'n Groot konsentrasie van iets bevat.
  3. Goed wees in iets.
  1. Hy was 'n sterk kêrel wat 'n streepsak vol mielies kon optel.
  2. 'n Sterk oplossing. Van sterk drank word mens vinnig dronk.
  3. Hy is sterk in wiskunde, maar sy is sterk in tale.

    Antonieme

swak

    Vertalings

  Vertalings:    sterk
Engels: strong(en), firm(en), powerful(en)
Nederlands: sterk(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sterk 
Verlede Tyd  ek   het gesterk        
Krag gee; ondersteun, versterk.
Moet hom nie in sy kwaad sterk nie.

    Vertalings

  Vertalings:    sterk
Engels: strengthen(en), fortify(en)
Nederlands: sterken(nl)