sterken
Voorkoms
Stamtye | ||
---|---|---|
sterken | sterkte | gesterkt |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | sterk | sterkte |
jij, u | sterkt | |
hij, zij, het | sterkt | |
wij, jullie, zij | sterken | sterkten |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
sterk | gesterkt | sterkend |
- Hulp:IPA: [ˈstɛr.kə(n)]
-
(lêer)
- Sterk; sterker maak,
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -te.
- «Gesterkt door het goede nieuws gingen zij verder.»
- Deur die goeie nuus gesterk het hulle aangegaan.