stewig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | stewig | stewige | ||
| Vergrotend | stewiger | |||
| Oortreffend | stewigste | |||
- ste•wig
- Ferm; van aansienlike sterkte.
- Fris gebou; gespierd; groot en sterk van omvang.
- Groot; ruim; baie.
- Die bokser deel 'n paar stewige klappe uit.
- Hy is 'n stewige man.
- Sy het 'n stewige ontbyt gehad.
- «Stewig in die saal sit.»
- Goed in 'n pos gevestig wees.
| Vertalings: stewig | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| stewig |
- Ferm; fris; groot.
- Die afdak is stewig gebou.
| Vertalings: stewig | |||
|---|---|---|---|