stingel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stingel | stingels |
- sting•el
- (plantkunde) Die lang, dun gedeelte van 'n plant met litte en knope waarop eindknoppe en syknoppe gevind word wat kan ontwikkel in blare, sytakke, blomme en vrugte; dit dra die blare en blomme in 'n gunstige posisie
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|