helmdraad
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| helmdraad | helmdrade |
- Sedert 1782 Leer der Plantkunde D. de Gorter
- helm•draad
- (plantkunde) Die stingeljie van die meeldraad wat die helmknop dra en in posisie in die blom hou.
- Die andresium bevat talle meeldrade, wat op hul beurt bestaan uit ’n steeltjie, genaamd ’n helmdraad (filament) wat ’n helmknop (anter) ondersteun. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | helmdraad m | helmdraden |
| Verkleinwoord | helmdraadje | helmdraadjes |
- Hulp:IPA: [ˈɦɛlm.drat]
-
(lêer)
- helm•draad
- 2: zandzegge
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 9
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Plantkunde in Afrikaans
- Woordeskat van Graad 11
- Woorde in Nederlands van lengte 9
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Plantkunde in Nederlands