streek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| streek | streke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| strekie | strekies |
- 'n Gebied met 'n eie karakter; 'n landstreek; gewes.
- 'n Poets; gekheid; gril; slimmigheid.
- Die streek is bekend vir sy waatlemoene.
- Jy is vol streke vandag. Moenie jou streke hier kom uithaal nie.
| Vertalings: Gebied | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Poets | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | streek v/m | streken |
| Verkleinwoord | streekje | streekjes |
- Hulp:IPA: [strek]
-
(lêer)
- enkelvoud verlede tyd van strijken
- 1.: Ik streek.
- 2.: Jij streek.
- 3.: Hij, zij, het streek.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands