suiervloei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  suiervloei      

Woordafbreking

sui•er•vloei

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(grondkunde) 'n Geïdealiseerde soort vloeistoftransport deur 'n poreuse medium waarby alle elemente van die vloeistof in dieselfde rigting en met dieselfde snelheid vloei.[1]

    Voorbeeldsinne

Die beweging van die katione onder inwerking van die elektriese gradient sal 'n sleurkrag op die waterlaag uitoefen en die resulterende waterbeweging is in die vorm van suiervloei, met 'n hoë snelheidsgradient in die omgewing van die buiswand waar die viskositeit van die water die vloei opponeer. [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: piston flow(en)

Verwysings

  1. Soil glossary
  2. M. de Wet , 'n Eenvoudige teoretiese model vir die versnelling van infiltrasie deur onversadigde klei met behulp van elektro-osmose. SAICE Journal 1998, 40(3); 17-90