swartmossel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| swartmossel | swartmossels |
- (weekdiere)
Choromytilus meridionalis 'n Tweekleppige skulpdier wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom.
- Daar is baie min seekosse as wat met swartmossels gemaak kan word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartmossel.