mossel
Voorkoms

- Sedert 1253 in Middelnederlands as mossele opgeteken. Van Latyn musculus (muisie).[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mossel | mossels |
- Ek was nog altyd lief vir mossels, veral 'n dik geurige mossel-chowder gemaak met vars mossels, is 'n gunsteling van my.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mossel.