swartwitpens
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| swartwitpens | swartwitpense |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| swartwitpensie | swartwitpensies |
- (soogdiere)
Hippotragus niger, 'n groot wildsbok wat in die beboste grasvelde van Oos- en Suider-Afrika voorkom.
- Die swartwitpens het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.
| Vertalings: swartwitpens | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartwitpens.