tamaai
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | tamaai | tamaaie | |
- Van Maleis-Portugese oorsprong (tamaai > tamaajo > tamanho). Die vroegste bewysstuk is 'n inventaris uit die jaar 1796: 1 tamaaye bybel met platen.
- ta•maai
- Vreeslik groot; enorm.
- Die staatsamptenare kry tamaai groot salarisse, maar min van hulle verdien dit werklik.