tee
Gaan na navigasie
Gaan na soektog


Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tee | teë |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
teetjie | teetjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Warm drank wat uit die gedroogde blare van die teestruik berei word.
- Gedroogde blare van die teestruik.
- (plantkunde) Die teestruik,
Camellia sinensis.
Voorbeeldsinne
- Maak vir ons 'n koppie tee.
- Die tee is op, ons sal nog moet gaan koop.
- Tee word in verskeie lande verbou.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: tee | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tee.