melk
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| melk |
-
(lêer) - IPA: [mɛɫk]
- IPA: teenwoordige tyd: [mɛɫk]; verlede tyd: [χəˈmɛɫk]
- مَِلْكْ
- teenwoordige tyd: مَِلْكْ ; verlede tyd: خِمَِلْكْ
- (drank) Wit vloeistof wat deur die borste van vroue en die uiers van soogdiere afgeskei word en waarmee hulle hul kleintjies voed.
- Wit, melkkleurige sap van sekere plante en vrugte.
| Vertalings: melk | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | melk |
| Verlede Tyd | ek | het gemelk |
| Verdere vervoegings: melk (vervoeging) | ||
- Melk uit die uier van 'n dier druk.
| Vertalings: melk | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor melk.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | melk v | |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | melk | |
| Datief | melk | |
- IPA: [mɛɫk]