teenwoordig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
teenwoordig

Woordafbreking

teen•woor•dig

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Aanwesig; op die plek waarvan gepraat word wees.

    Voorbeeldsinne

Al die ou lede was op die funksie teenwoordig.

    Verwante woorde

teenswoordig

    Vertalings

  Vertalings:    teenwoordig
Engels: present(en)
Nederlands: tegenwoordig(nl)