Gaan na inhoud

telluried

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  telluried     telluriede  
tel•lu•ried
(chemie) 'n Sout of organiese verbinding wat telluur in oksidasietoestand -2 bevat.
Daar is goudertse wat telluriede is.
chalkogenied

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor telluried.