telluur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  telluur     —  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

tel•luur

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Te en atoomgetal 52.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Telluur is 'n bros, silwerwit metaalagtige element met 'n voorkoms wat ooreenstem met die van tin.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    telluur
Engels: tellurium(en)
Nederlands: telluur(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor telluur.