tor
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tor | torre |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
torretjie | torretjies |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [toɾ]
Woordafbreking
- tor
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (insekte) 'n Kewer wat van verrotte materiaal en humus lewe, en waarvan die vlerke gewoonlik onder stewige dekblaaie inskuif.
Voorbeeldsinne
- Die boom is vol torre.
Vertalings
Vertalings: tor | |||
---|---|---|---|