tradisioneel
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | tradisioneel | tradisionele | ||
| Vergrotend | tradisioneler | |||
| Oortreffend | tradisioneelste | |||
- tra•di•si•o•neel
- Volgens tradisie; soos dit oorgelewer/ die gewoonte is.
- Sy het my die tradisionele resep gegee, soos dit al eeue lank bestaan.
| Vertalings: tradisioneel | |||
|---|---|---|---|