troep
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| troep | troepe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| troepie | troepies |
- troep
- Tydens die opleiding is hy aangewys as leier van sy troep (dieselfde troep het later drie generaals en ’n brigadier opgelewer).
- Die troep kon nie 'n saamrygeleentheid kry nie en moes die naweek in die kamp deurbring.
- Die troep is besig om met hul vertoning deur die land te toer.
| Vertalings: troep | |||
|---|---|---|---|