trop

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
trop | troppe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
troppie | troppies |
Woordafbreking
- trop
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (biologie) 'n Groep diere wat saamleef
- 'n Groot hoeveelheid
Voorbeeldsinne
Vertalings
Vertalings: 1. Groep diere | |||
---|---|---|---|