ui
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ui | uie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| uitjie | uitjies |
- Hulp:IPA: [œj]
- 'n Soort knolgroente.
- Uie het 'n skerp reuk wanneer dit gekap of gerasper word en bevat sekere chemikalië wat die oë erg irriteer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ui.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | uim | uien |
| Verkleinwoord | uitje | uitjes |
- Hulp:IPA: [œʏ̯]
-
(lêer)