végétal
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
| Manlik | végétal | végétaux |
| Vroulik | végétale | végétales |
- Hulp:IPA: [ve.ʒe.tal]
-
(lêer)
- «On verse sur le tas tous les déchets végétaux du jardin en évitant le branchage d'un trop gros diamètre.»
- Al die tuin se plantaardige afval word op die hopie gewerp, waarby takke wat 'n te groot deursnee het vermy word.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | végétal m | végétaux |
| (met lidwoord) | le végétal | les végétaux |
- «les champignons vivants peuvent être la cause de maladies chez les végétaux.»
- Lewende swamme kan by plante die siekte-oorsaak wees.