vaart

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vaart     vaarte  

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈfɑːrt]
   
(lêer)

Woordafbreking

vaart

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Reis oor water, deur die lug of die ruimte
  2. Die snelheid wat 'n bewegende voorwerp besit
  3. 'n Kanaal wat vir 1) gegrawe is.

    Voorbeeldsinne

  1. Dit het Hansen sowat 11 ure geneem om die volle vaart af te lê.[1]
  2. Dit is verskriklike draaiwinde, wat alles in hulle vaart meesleep en honderde vaartuie 1aat verlore gaan. [2]
  3. Dieselfde Oostewind, wat ons vaarte en kanale met ys bedek, fluit snerpend deur die want van die skoenersloep Castor, Skipper Albert Koster Hsn., wat in die middel van die Noordsee by die Doggersbank deur die golwe geklief het, en op die kabeljou vissery uit was. [3]

    Vertalings

  Vertalings:   1. Reis
Engels: voyage(en)
Nederlands: vaart(nl) v/m

    Vertalings

  Vertalings:   2. Snelheid
Engels: speed(en), momentum(en)
Nederlands: vaart(nl) v/m
  Vertalings:   3. Kanaal
Engels: waterway(en)
Nederlands: vaart(nl) v/m

Verwysings