veel
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | veel | vele | ||
| Vergrotend | meer | |||
| Oortreffend | meeste | |||
- veel
- Baie; groot in aantal of hoeveelheid.
- Daar is nie veel water in die dam oor nie.
- Met te veel UV-straling kan die vel rooi kleur, brand, of selfs velkanker opdoen.
| Vertalings: veel | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| veel |
- Baie; dikwels.
- Daar is nie veel hoop op reën nie.
| Vertalings: veel | |||
|---|---|---|---|