veelrassig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | veelrassig | veelrassige | |
-
(lêer)
- veel•ras•sig
- Bestaande uit verskeie rasse; 'n mengelmoes van verskillende etnisiteite.
- Die eerste veelrassige algemene verkiesing in Suid-Afrika het in 1994 plaasgevind.
| Vertalings: veelrassig | |||
|---|---|---|---|