veerboot
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| veerboot | veerbote |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| veerbootjie | veerbootjies |
- veer•boot
- 'n Boot of skip wat 'n gereelde verbinding tussen vasgestelde punte op die land onderhou.
- 'n Veerbootjie wat verbyvaar, trek 'n lang, stil v-spoor agter hom aan.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor veerboot.
- ↑ Requiem op ys Emma Huismans HAUM-Literêr, 1992, ISBN 0798630353, ISBN 9780798630351, bls. 22