vegter
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vegter | vegters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vegtertjie | vergterjies |
- veg•ter
- IPA: [vegˈter]
- Iemand wat kan stryd voer teen 'n vyand en tipies toegerus, opgelei en ervare is.
- Iemand wat aktief 'n saak bevorder of teenstaan weens eie oortuiging.
- Die vegter was swaar gewapen toe hy die wag aangeval het.
- Die vegter vir vroueregte het aan die optog deelgeneem.
- kryger
- stryder, aktivis
| Vertalings: 1. Militêr | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Vertalings: 2. Aktivisme | |||
|---|---|---|---|