verantwoordelik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | verantwoordelik | verantwoordelike | ||
| Vergrotend | verantwoordeliker | |||
| Oortreffend | verantwoordelikste | |||
- ver•ant•woor•de•lik
- Vir iets sorg en dit oppas; met groot verpligting omsien dat alles reg verloop.
- Die oorsaak wees vir iets; die verantwoordelikheid hê.
- Hy doen verantwoordelike werk as sjirurg.
- Ek hou jou persoonlik verantwoordelik vir wat hier gebeur.
| Vertalings: verantwoordelik | |||
|---|---|---|---|