Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Hulp:IPA: [vər.ˈbɪn.də(n)]
-
- ver•bin•den
- Verbind; twee of meer voorwerpe of onderdele aan melkaar vasmaak.
- (medies) Verbind; behandel met 'n verband
- Verbind; met iets of iemand kontak maak (soos per telefoon)
- zich ~ tot: Verbind; 'n dwingende verpligting aangaan.
- 1, 2 en 3
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- 4
- Wederkerende werkwoord.
- Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is hebben.
- Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
- Sterke werkwoord van klas drie.