Gaan na inhoud

verdagte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verdagte     verdagtes  
   
(lêer)
  • 'n Verdagte is 'n persoon wat van iets verdink word.
  • 'n Verdagte is iemand waarvan daar 'n vermoede/oortuiging/gevoel is dat hy/sy 'n misdaad gepleeg het of iets anders verkeerd gedoen het.
  • Die polisie het drie verdagtes in hegtenis geneem.
  • Daar is 'n aantal verdagtes, maar wie is die skuldige?

    Sinonieme

onder verdenking, vertrouensbreuk, beskuldigde, agterdog

    Antonieme

bo verdenking, vertrou, lojaal

verdag, verdagmakery, verdagmaking

    Vertalings

Engels: suspected person, suspect(en)
Nederlands: verdachte(nl) m