verdieping
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verdieping | verdiepings verdiepinge |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
verdiepinkie | verdiepinkies |
-
(lêer)
- 'n Verhoging van 'n gebou deur 'n op hoër vlak geboude nuwe vloer
- Die handeling van iets dieper maak
- Die handeling van hom in iets te verdiep
- Op die verdieping bo hierdie een is 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad en 'n stort.[1]
- Die verdieping van die dam beteken dat dit nou groter volumes water kan dra sonder enige bykomende verdamping.[2]
- Wel… ek het my nog altyd verlustig in tydelike verdiepinge in die werkslewe van andere:[3]
- étage