Gaan na inhoud

verkeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verkeer    -  
   
(lêer)
ver•keer
Die toestand geskep deur reisigers wat rondbeweeg, veral in die vorm van padverkeer.
In spitstyd wanneer die meeste werkers werk toe gaan of huis toe keer, is die verkeer swaar in Johannesburg.
  Vertalings:    verkeer
Engels: traffic(en)
Nederlands: verkeer(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verkeer  
Verlede Tyd  ek  het verkeer        
Iewers vertoef of teenwoordig wees.
Kobus verkeer tans in Europa.
  Vertalings:    verkeer
Nederlands: verkeren(nl)