verkoop
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verkoop |
| Verlede Tyd | ek | het verkoop |
- ver•koop
- Goedere teen betaling aan 'n nuwe eienaar gee.
- Ek moes my ou kar verkoop voordat ek 'n nuwe een kon koop.
| Vertalings: verkoop | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verkoop | verkope |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verkopie | verkopies |
- Die handeling van verkoop.
- Ek het die ou kar vir 'n goeie prys verkoop.
| Vertalings: verkoop | |||
|---|---|---|---|