verskil
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verskil | verskille |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verskilletjie | verskilletjies |
-
(lêer)
- ver•skil
- Onderskeid; 'n aspek wat by vergelyking anders is.
- (wiskunde) Resultaat van wiskundige aftrekking.
- Die enigste verskil is dat die een rooi geverf is.
- Die verskil tussen vyf en drie is twee.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verskil |
| Verlede Tyd | ek | het verskil |
- Afwyk; anders wees.
- Die versies verskil net op twee plekke.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|