verskillend
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | verskillend | verskillende | verskillends | |
| Vergrotend | verskillender | verskillenders | ||
| Oortreffend | verskillendste | |||
- ver•skil•lend
- Anders; nie dieselfde nie.
- Hulle dink verskillend oor die aangeleentheid.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Telwoord |
|---|
| verskillend |
- Taamlik baie; verskeie; velerlei.
- Verskillende mense het hom aangeraai om nie hierdie wêreldreis te onderneem nie.
- Onbepaalde hooftelwoord.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|