Gaan na inhoud

veselperskes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Veselperskes.
Enkelvoud Meervoud
  veselperske     veselperskes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  veselpersketjie     veselpersketjie  
IPA: [ˈfiə̯səɫˌpɛrskəs]
فَِیسِلْپَِرْسْكِسْ
(plantkunde), (vrugte) Meervoud van veselperske; meer as een veselperske.
op Wikispecies Mangifera indica
Ryp veselperskes is soet in smaak, maar hulle is bitter-suur as hulle nog groen is.

    Sinonieme

mango's

    Vertalings

  Vertalings:    veselperskes
Engels: mangoes(en)
Esperanto: mangoj(eo)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor veselperskes.