vloeibaar
Afrikaans (af)
Woordafbreking
- vloei•baar
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Wat vloeibaar is.
Voorbeeldsinne
- Omdat die materiaal so vloeibaar was, het dit vanself uitgeloop toe hy die deur oopmaak.
Sinonieme
- fluïed
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|