voel
Voorkoms
Sien ook voël
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | voel |
Verlede Tyd | ek | het gevoel |
-
(lêer)
- Met die tassin waarneem.
- Pyn en emosie ervaar.
- Voel hoe sag is die pels.
- Ek voel diep seergemaak.
- «Voel pure perd.»
- Voel baie goed.
- «Voel mankoliek.»
- Nie gesond voel nie.
- «Voel soos 'n kraai met pouvere.»
- Ongemaklik wees.
- «Wie nie wil hoor nie, moet voel.»
- As iemand ongehoorsaam is, moet hy gestraf word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vul]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van voelen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van voelen
- gebiedende wys van voelen
- 1.: Ik voel.
- 2.: Voel je?
- 3.: Voel!