volle
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vol | vol, volle | volles | |
| Vergrotend | voller | |||
| Oortreffend | volste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | propvol, stampvol, barstensvol, boordensvol | |||
- vol•le
- Attributiewe vorm van vol; hele; totale.
- 'n Volle sirkel is 360°.
- Kan ek julle volle aandag kry?
- Die genootskap is 'n volle lid van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe.
| Vertalings: volle | |||
|---|---|---|---|