Gaan na inhoud

vol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die glas is amper vol.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vol    vol, volle    volles    
Vergrotend   voller     
Oortreffend   volste    
Bywoord
Oortreffend   propvol, stampvol,
barstensvol, boordensvol  
vol


  1. Geheel en al gevul.
  2. Versadig; kan nie meer eet nie.
  3. Heeltemal; volledig; volkome.
  1. Draai die kraan toe, die swembad is vol.
  2. Ek is vol, dankie.
  3. Ons is vol vertroue dat dit sal reën; Kan ek julle volle aandag kry?
«As die muis vol is, is die meel bitter.»
As 'n mens voldoende geëet het, is die kos skielik nie meer lekker nie.
Hy is vol draadwerk (vol nukke/ skelm plannetjies).
Sy is vol barste en kwaste (nukke en grille).
Hy is vol jakkalsstreke (geslepe planne).
Sy is vol kaskenades (grappe en streke).
My beker is vol (genoeg gehad, kan nie meer verdra nie).
Loop voor die pad vol dubbeltjies is (loop sommer nou).
Met die mond vol tande staan (niks te sê nie).
Hy het sy hande vol (baie besig).
Iemand die nek vol lieg (goed belieg).
Van nuuskierigheid is die tronk vol (moenie so nuuskierig wees nie).
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor (mens praat maklik oor wat jou interesseer).
Hy sit met 'n hand vol vlieë (al sy moeite het niks gehelp nie).

    Antonieme

leeg

    Vertalings

  Vertalings:    vol
Engels: full(en), complete(nl)
Nederlands: vol(nl)
Russies: полный(ru)
EnkelvoudMeervoud
(sonder lidwoord)vol mvols
(met lidwoord)le volles vols
Hulp:IPA: [vɔl]
   
(lêer)
  1. Vlug van 'n voël, 'n vliegtuig.
  2. Diefstal of dit wat gesteel is.