voor
Voorkoms

| Voorsetsel |
|---|
| voor |
-
(lêer)
- In posisie/tyd eerder as iets/iemand anders.
- Kan ek voor jou in die ry staan?
- Dié woord kom voor daai woord in die woordeboek.
| Vertalings: voor | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voor | vore |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| voortjie | voortjies |
- Sloot, tipies in die grond vir die geleiding van water of die plant van sade.
- Die tuinman grawe 'n voor om die aarbeie nat te lei.
- Die boer ploeg vore om mielies te plant.
| Vertalings: voor | |||
|---|---|---|---|