Gaan na inhoud

voorspoedig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   voorspoedig    voorspoedige    voorspoedigs    
Vergrotend   voorspoediger     
Oortreffend   voorspoedigste  
voor•spoe•dig
Goed en sonder teëspoed.
Op Franschhoek gaan dit met hom nie baie voorspoedig nie.
voorspoed, teëspoed

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: prosperous(en)
Nederlands: voorspoedig(nl)