vos
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vos | vosse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vossie | vossies |
- Hulp:IPA: [fɔs]
- vos
- (dierkunde) Vulpes vulpes, 'n roofdier met 'n bruinrooi pels en dik behaarde stert.
- (perdry) 'n Bruinrooi perd (vosperd).
- Die vos het 'n skaap gevang.
- Sy gryp haar vos aan die maanhare en galop weg. O, ek het 'n perd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal.
Vertalings: vos | |||
---|---|---|---|