vroetel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vroetel |
| Verlede Tyd | ek | het gevroetel |
- Die hande en vingers onrustig en soekend (soms sonder doel) beweeg; woel.
- Sit stil. Moenie so vroetel nie!
- Die sterwende vroetel van sy dekens.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|