vroetelkous

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vroetelkous     vroetelkouse  

Woordafbreking

vroe•tel•kous

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Iemand wat die heel tyd vroetel.

    Voorbeeldsinne

Jy is 'n regte vroetelkous. Sit bietjie stil.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fiddler(en)
Nederlands: friemelaar(nl)

Verwysings